Nuwe aarde

’n Nuwe Hemel en ’n Nuwe Aarde uit Mortier's Bible, Phillip Medhurst-versameling.

Nuwe aarde is ’n uitdrukking wat in die Bybel gebruik word om die finale toestand van die verloste mensdom te beskryf. Dit kom voor in Jesaja 65:17 en 66:22, 2 Petrus 3:13 en Openbaring 21:1. Dit is een van die sentrale leerstellings van die Christelike eskatologie; in die geloofsbelydenis van Nicea word daarna verwys as "die toekomstige bedeling".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search